Het jy al jouself afgevra waar kom dit vandaan? Is dit regtig my Messias se geboortedag? Is dit Skriftuurlik?
Read more...Kersfeesvieringe neem hoofsaaklik die vorm van sekulêre feeste aan omdat dit met heidense vieringe ter ere van die songod vermeng geraak het. Daar is steeds groot meningsverskille oor die tyd én die wyse waarop Kersfees gevier moet word. Die feit is dat die jaarlikse Kersfeesvieringe op 25 Desember verkeerd geskeduleer is en op 'n hoogs gekommersialiseerde wyse deur Christene én nie-Christene gevier word.
Read more...A study by Chanté & Rochelle van der Berg (aged 15 and 12 respectivly) on the traditions, origins and truth of Christmas.
Read more...